netwerk24.com
@netwerk24 -167 minutes ago

Netwerk24 | G4S-tronkmoord: 4 beamptes in hof in Bloemfontein
Vier beamptes van die omstrede G4S-tronk by Bloemfontein verskyn Woensdag in die landdroshof in Bloemfontein nadat ’n gevangene tydens ’n onregmatige klopjag in Maart in dié tronk vermoor is.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 -404 minutes ago

Netwerk24 | Heerlike herfsdrankies: 3 Nie-alkoholiese drankies om jou siel te verwarm
Soos die blare goudgeel word en die aande al koeler raak, is daar min dinge so lekker soos om jou hande om ’n warm beker te vou of aan ’n borrelende herfsdrankie te teug.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -402 minutes ago

Netwerk24 | Man spring dood vry toe vloedwater in O-Kaap bakkie meesleur
’n Man van die Mnquma-munisipaliteit in die Oos-Kaap het ’n noue ontkoming gehad toe hy Dinsdag in sy bakkie meegesleur is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -378 minutes ago

Netwerk24 | OBK sê nou ja vir verkoop van Barloworld-aandele
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het van plan verander en stem nou in om sy aandele in die nywerheidsgroep Barloworld te verkoop.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -379 minutes ago

Netwerk24 | Bosa briesend oor R408 m. vir taxibedryf terwyl begroting nie klop
Build One South Africa (Bosa) is woedend oor ’n “eenmalige toelae” van R408 miljoen aan die taxibedryf wat in vanjaar se begroting vervat word.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -370 minutes ago

Netwerk24 | Capitec-baas met R105 m. vergoed nadat wins met 30% styg
Gerrie Fourie (61), wat binnekort aftree as uitvoerende hoof van die Capitec-groep, lag al die pad bank toe.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -344 minutes ago

Netwerk24 | KYK + LUISTER | Kunstenaars vertel: Dís hoe ons dit beleef en oorleef
Mia Spies gesels met Frank Opperman, Dean Smith en Marianne Thamm oor hoe hulle die kunste gebruik om sin te maak van die verlede, Suid-Afrika vandag en waarheen ons op pad is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -354 minutes ago

Netwerk24 | Bekgeveg oor BTW: Mashatile hou vol DA het ‘saamgestem’, DA sê hy jok
Adj.pres. Paul Mashatile hou vol die DA was ná die mislukte begrotingsdag in Februarie deel van ’n kabinetskomitee wat “saamgestem” het oor die plan om BTW met ’n halwe persentasiepunt te verhoog.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -333 minutes ago

Netwerk24 | OVK: Munisipale verkiesing dalk dán gehou; elektroniese stemmery vir eers nog van baan
Die munisipale verkiesing in 2026 kan enige tyd tussen 2 November 2026 en 30 Januarie 2027 gehou word, sê Sy Mamabolo, hoofkiesbeampte van die Verkiesingskommissie (OVK).
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -323 minutes ago

Netwerk24 | 3 voorkeurkandidate vir Wes-Kaapse kinderkommissaris
Drie voorkeurkandidate is aangewys om as die volgende kinderkommissaris in die Wes-Kaap te dien nadat benoemings verlede maand ontvang is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -323 minutes ago

Netwerk24 | Pous Franciskus 3 dae in staatsie in St. Petrus-kerk
Die kis van pous Franciskus is Woensdag na die St. Petrus-kerk in die Vatikaanstad geneem waar hy drie dae in staatsie sal lê.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -314 minutes ago

Netwerk24 | SA kardinaal op pad na Rome vir begrafnis en nuwe pous
Die aartsbiskop van Johannesburg het Woensdag na Rome vertrek om by kardinale van oor die wêreld heen in die Vatikaan aan te sluit om ’n nuwe pous te verkies.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -318 minutes ago

Netwerk24 | Kwotastraf: Warriors kry ‘verligting’ ná bemiddeling
Die Warriors se aanvanklike boete van R500 000 deur KSA is ná bemiddeling gewysig en die krieketunie moet nou net R100 000 aan ’n ontwikkelingsprogram betaal.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -315 minutes ago

Netwerk24 | Beheerliggaam sluit laerskool in Calvinia weens onbetaalde toelaes
Die beheerliggaam en ouers van die Hantam Laerskool in Calvinia het Woensdag die skool se hekke gesluit uit moedeloosheid met die Noord-Kaapse onderwysdepartement wat nog nie die skool se toelaes betaal het sodat die Eskom- en munisipale rekening ver
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -284 minutes ago

Netwerk24 | Suid-Afrikaner steel internasionale superster, Emma Watson, se hart!
Emma Watson, veral bekend vir haar ikoniese rol as Hermione Granger in die ‘Harry Potter’-filmreeks, het ’n nuwe liefde in haar lewe – en sy het hom op universiteit ontmoet.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -225 minutes ago

Netwerk24 | Nampo 2025 verenig die wêreld van landbou op SA bodem
Terwyl landbou deur wêreldwye uitdagings en toenemend onderling-gekoppelde voedselstelsels in die gesig gestaar word, draai die kollig in 2025 na hoe plaaslike produsente wêreldkennis, netwerke en innovasies kan benut om Suid-Afrikaanse landbou te versterk.
read moreRight Column Content